Verskil tussen weergawes van "Woolworths"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(+ Inligtingskas & meer)
k
|netto_inkomste = R667,3 miljoen (2009)
|getal_werknemers = 18 563 (net Suid-Afrika)
|ouer = genoem na F. W. Woolworth Company maar onafhanklik
|afdelings = Woolworths (Proprietary) Limited, Country Road (Australië), Woolworths Finance
|dogtermaatskappye =
}}
 
'''Woolworths''' is 'n [[Suid-Afrika]]anse winkelgroep wat op die [[Johannesburgse Effektebeurs]] genoteer is. Die winkelgroep is deur Max Sonnenberg saam met sy seun Richard en Fred Kossuth gestig. Die eerste Woolworths-winkelWoolworthswinkel is in Oktober 1931 in die Ou Royal Hotel in [[Kaapstad]] geopen.
 
== Omstredenheid ==
[[Lêer:Woolies Somerset Mall.jpg|thumb|links|Woolworths in Somerset Mall]]
[[Lêer:Woolworths Johannesburg.jpg|thumb|links|'n Woolworths in Johannesburg]]
Die winkelgroep het in 2010 opslae gemaak nadat hulle besluit het om alle Christelike tydskrifte van hulle rakke te verban. Die besluit is later teruggetrek.<ref>[http://www.solidariteit-blog.co.za/woolworths-trap-klei-2/ Woolworths trap klei], besoek op 27 Augustus 2012</ref>
 
Hulle weier ook om enige [[Afrikaans]] in hulle winkels te gebruik.<ref>[http://www.praag.co.za/nuus-magazine-402/suider-afrika-magazine-400/12222-woolies-kan-honderde-afdank.html Woolies kan honderde afdank], [[PRAAG]], 27 Augustus 2012</ref>
 
In September 2012 het hulle 'n ras-herrierasherrie ontketen omdat hulle advertensies vir poste wit persone uitsluit.<ref>[http://afrikaans.news24.com/Sake/Nuus/Woolworths-slaan-vure-dood-oor-rassisme-20120904 Woolworths slaan vure dood oor 'rassisme'], [[Nuus24]], 4 September 2012</ref> Volgens [[Solidariteit]] maak die Wet op Gelyke Indiensneming nie voorsiening vir die uitsluiting van enige ras tydens die aansoekproses nie, en eis dat dit vir alle rasse oopgestel word.<ref>[http://www.praag.co.za/nuus-magazine-402/sake-magazine-398/12271-woolworths-moet-poste-vir-alle-rasgroepe-oopstel--solidariteit.html Woolworths moet poste vir alle rasgroepe oopstel], [[PRAAG]], 4 September 2012</ref>
 
== Verwysings ==
{{Verwysings|2}}
 
== Eksterne skakels ==
83 303

wysigings

Navigasie-keuseskerm