Verskil tussen weergawes van "George-museum"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
k
 
===Die George-baken===
In die voorportaal van die George Museum is die oorspronklike George-baken wat in 1785 deur die Goewerneur van die Kaap, [[Cornelis Jacob van de Graaff]], namens die V.O.C. opgerig is. Die baken is opgerig om die gebied af te baken en om die Engelse te verhoed om Outeniqualand binne te dring. Die baken is as ‘n nasionale monument verklaar in 1962 en as ‘n provinsiale erfenis-voorwerp in 1992.<ref name="Stals"/>
 
===Stigting van 'n nuwe magistraatsdistrik===

Navigasie-keuseskerm