Verskil tussen weergawes van "George-museum"

Jump to navigation Jump to search
41 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
 
===Stigting van 'n nuwe magistraatsdistrik===
Op 23 April 1811 reik die toenmalige Goewerneur van die Kaap, die [[Du Pré Alexander, graaf van Caledon|Graaf van Caledon]], ‘n proklamasie uit vir die vorming van ‘n nuwe magistraatsdistrik in Outeniqualand met ‘n Drostdy gesetel in George. Hy verklaar dat die dorp waar die landdros (later bekend as die magistraat) woonagtig gaan wees, vernoem word na die heersende koning van Engeland, [[George III van die Verenigde Koninkryk|George III]].
 
===Die Drostdy===

Navigasie-keuseskerm