Verskil tussen weergawes van "Margaret Ballinger"

Jump to navigation Jump to search
727 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+ Inligtingskas
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Persoon
[[Beeld:Margaret Ballinger 2.jpg|thumb|right|230px|Margaret Ballinger, eerste president van die [[Liberale Party]].]]
| naam = Margaret Ballinger
| bynaam =
| beeld = Margaret Ballinger 2.jpg
| beeldbeskrywing =
[[Beeld:Margaret| onderskrif Ballinger 2.jpg|thumb|right|230px| = Margaret Ballinger, eerste president van die [[Liberale Party]].]]
| geboortenaam = Violet Margaret Livingstone Hodgson
| geboortedatum = [[11 Januarie]] [[1894]]
| geboorteplek = [[Glasgow]], [[Skotland]]
| dood_datum = [[1980]]
| sterfteplek =
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = {{vlagland|Suid-Afrika}}
| beroep =
| ander =
| bekend = Politikus
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party = [[Liberale Party]]
| godsdiens =
| huweliksmaat = William Ballinger
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
'''Margaret Livingstone Ballinger''' ([[11 Januarie]] [[1894]] - [[1980]]) was 'n kragtige en invloedryke spreker, voorstander van gelykheid in Suid-Afrika en stigterslid van die [[Liberale Party]].
Ballinger was op [[9 Mei]] [[1953]] in [[Kaapstad]] saam met vername Engelssprekende intellektuele soos [[Alan Paton]] medestigter van die [[Liberale Party]] toe hulle die [[Verenigde Party]] verlaat het weens sy gebrek aan 'n duidelike beleid ten opsigte van die rassevraagstuk. Sy was ook die party se eerste president met Paton en [[Leo Marquard]] as mede-adjunkpresidente. Die party het gelyke regte vir alle Suid-Afrikaners gegrond op volwaardige burgerskap voorgestaan. Ballinger het die party verlaat voor sy ontbinding in [[1968]], toe die lede besluit het om eerder te ontbind as om toe te gee aan wetgewing van daardie jaar (die ''Wet op die Verbod op Politieke Inmenging'') wat daarop gemik was om politieke partye se lede tot net een rassegroep te beperk.
 
== Bronne ==
* [[Eric Rosenthal|Rosenthal, Eric]], ''Encyclopaedia of Southern Africa'', Juta and Company Limited, Kaapstad en Johannesburg, 1978.
 
<br>
{{Suid-Afrikaanse-politikus-saadjie}}
 
{{DEFAULTSORT:Ballinger, Margaret}}

Navigasie-keuseskerm