Verskil tussen weergawes van "Robert Moffat"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Skakel
(Skakel)
'''Robert Moffat''' (Ormiston, [[Skotland]], [[21 Desember]] [[1795]] - [[Engeland]], [[1883]]) was 'n Suid-Afrikaanse sendeling van Skotse herkoms.
 
Hy kom in Januarie 1817 na Suid-Afrika as sendeling van die [[Londense Sendinggenootskap]] en vestig hom in 1818 op Afrikanerskraal in [[Namakwaland]] om sy sendingwerk daar te verrig. Hy bring in 1819 besoek aan [[Kaapstad]] en verhuis twee jaar later na [[Kuruman]]. In 1829 besoek hy [[Silkaats]], die Matabelehoof. Die volgende jaar reis hy na Kaapstad om die werke wat hy in [[Tswana]] geskryf het, te laat druk. Vyf jaar later vergesel hy 'n wetenskaplike geselskap onder leiding van dr. Andrew Smith na Silkaats. Hy voltooi die Bybelvertaling in Tswana in 1857 nadat hy intussen in 1838 besoek aan Engeland gebring het. In 1870 preek hy vir die laaste keer op Kuruman en vertrek later in die daardie jaar vir oulaas na Engeland.
 
==Bronne==

Navigasie-keuseskerm