Verskil tussen weergawes van "Koning Shaka Internasionale Lughawe"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(koordinate wys)
| IATA = DUR
| ICAO = FALE
| type = SivielOpenbaar
| owner = Dube Tradeport Company
| operator = Airports Company South Africa
Die '''Koning Shaka Internasionale Lughawe''' ([[IATA-kode|IATA]]: DUR, [[ICAO]]: FALE) is 'n nuwe [[lughawe]] wat geopen is op [[30 April]] [[2010]] sowat 40&nbsp;km noord van [[Durban]] langs die [[N2]] naby [[La Mercy]]. Die lughawe vervang die ou Durban Internasionale Lughawe (ICAO: ILB) wat suid van die stad geleë was en te klein geword het om meer passasiers te kon hanteer. Die eerste geskeduleerde vlugte het op [[1 Mei]] [[2010]] plaasgevind, net meer as 'n maand voor die begin van die 2010 FIFA Wêreldbeker. <ref>Beeld (koerant). 30 April 2010.</ref>
 
Die lughawe is ontwerp deur Osmond Lange Argitekte en Beplanners en het sowat R&nbsp;8&nbsp;miljard gekos om te bou. <ref name=greenlight>{{cite news|title = New Durban airport waiting for green light|url = http://www.int.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=124&art_id=vn20070621033502273C826444|publisher=IOL|first=Suren|last=Naidoo|date=21 Junie 2007}}</ref> (ongeveer VS$900 miljoen <ref>Teen die gemiddelde wisselkoers in 2010 van 7.5 ZAR:1 USDVS$ by [http://www.oanda.com/currency/historical-rates/ OANDA]</ref>).
 
Hoewel die groter lughawe gebou is om die gebied se groeiende internasionale dienste te bedien, is dit ook 'n belangrike lughawe vir binnelandse dienste in Suid-Afrika, wat die "Goue Driehoek" tussen [[Kaapstad Internasionale Lughawe]], [[OR Tambo Internasionale Lughawe]] in Johannesburg en Koning Shaka deur 7 rederye verbind. Koning Shaka was die 9de besigste lughawe in [[Afrika]] volgens statistieke vir 2010, ten spyte van die feit dat dit vir die eerste vier maande nog nie oop was nie.
Op 27 Januarie 2014 het die wêreld se grootste vliegtuig, 'n [[Airbus A380|Airbus A380-800]] van die [[British Airways|Britse Lugdiens]] op KSIL geland, die eerste A380 wat hier aandoen. Die vliegtuig word gebruik vir opleiding en sou tot 4 Februarie 2014 heelwat vlugte na en van die lughawe onderneem.
 
In 2013 het Skytrax aangekondig dat KingKoning Shaka Internasionale Lughawe die beste lughawe in die wêreld was van dié wat onder 5 miljoen passasiers per jaar gehanteer het. <ref name="worldairportawards.com">[http://www.worldairportawards.com/Awards_2013/bestsize.htm#less5 World Airport Awards 2013]</ref>
 
==Verwysings==
83 263

wysigings

Navigasie-keuseskerm