Verskil tussen weergawes van "Koning Shaka Internasionale Lughawe"

Jump to navigation Jump to search
O.R. Tambo
(O.R. Tambo)
Die lughawe is ontwerp deur Osmond Lange Argitekte en Beplanners en het sowat R&nbsp;8&nbsp;miljard gekos om te bou. <ref name=greenlight>{{cite news|title = New Durban airport waiting for green light|url = http://www.int.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=124&art_id=vn20070621033502273C826444|publisher=IOL|first=Suren|last=Naidoo|date=21 Junie 2007}}</ref> (ongeveer VS$900 miljoen <ref>Teen die gemiddelde wisselkoers in 2010 van 7.5 ZAR:1 VS$ by [http://www.oanda.com/currency/historical-rates/ OANDA]</ref>).
 
Hoewel die groter lughawe gebou is om die gebied se groeiende internasionale dienste te bedien, is dit ook 'n belangrike lughawe vir binnelandse dienste in Suid-Afrika, wat die "Goue Driehoek" tussen [[Kaapstad Internasionale Lughawe]], [[ORO.R. Tambo Internasionale Lughawe]] in Johannesburg en Koning Shaka deur 7 rederye verbind. Koning Shaka was die 9de besigste lughawe in [[Afrika]] volgens statistieke vir 2010, ten spyte van die feit dat dit vir die eerste vier maande nog nie oop was nie.
 
Die grootste vliegtuig wat tans geskeduleerde dienste na KSIL onderneem is die [[Boeing 777|Boeing 777-300ER]], met [[Emirates Airline|Emirates]] wat die [[Dubai]]—Durbanroete bedryf. Dit ten spyte van die feit dat KSIL se aanloopbaanlengte en terminale ontwerp is om teoreties gereeld groot vliegtuie te hanteer. Die grootste vliegtuie wat KSIL in 2010 aangedoen het, was die Airbus A340s van die [[Suid-Afrikaanse Lugdiens]], vir 'n kort tydperk rondom die 2010 FIFA Wêreldbeker. <ref name=Airliners.net>{{cite web|title = Airliners.net|url = http://www.airliners.net/search/photo.search?cx=partner-pub-8297169501225184%3Aa05n2n-tzky&ie=ISO-8859-1&q=king+shaka+A340&sa=Submit&search_active=1&search=&sheadline=&search_field=datedesc&submit=&siteurl=www.airliners.net%252F}}</ref><ref name=Photosearch>{{cite web|title = Airliners.netphotos|url = http://www.airliners.net/photo/Emirates/Boeing-777-36N-ER/2031090/L/&sid=70bf920a2159a840db3b0c0ed8dd5e42}}</ref>
78 668

wysigings

Navigasie-keuseskerm