Verskil tussen weergawes van "Rekenaar"

Jump to navigation Jump to search
48 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Die wye definisie sluit dinge in soos die [[skuifliniaal]], die verskeie [[meganiese rekenaar]]s van die [[abakus]] af verder, asook alle hedendaagse elektroniese rekenaars.
 
== FunktieFunksie ==
'n Rekenaar funktioneerfunksioneer volgens die Von-Neumann-Argitektuur. Dit bestaan gewoonlik uit die volgende vier komponente:
* geheugegeheue (hier word programme en informatieinformasie gestoor)
* beheereenheid (voer die programme uit en hanteer met die gestoortegestoorde data)
* rekene/logiese eenheid (prosesseer matematiese en logiese terme)
* inputinvoer/outputuitvoer eenheid (ontvang signaleseine van inputinvoer-toetseletoestelle byvoorbeeld van 'n sleutelbord of vertoon die beeld op 'n skerm)
 
Dus gaan ieder informatie (ieder byte) deur die CPUSVE (sentrale verwerkings eenheid opgemaak uit die beheereenheid +en die rekene/logiese eenheid). Maar as die Busstelsel (wat die data tussen die geheue en SVE beweeg) te stadig is dan word die hele stelsel stadig.
Maar as die Bussystem (wat die data tussen die geheuge en CPU beweeg) te langsaam is dan word die hele stelsel langsaam.
Dit is dan die sogenoemde "Von-Neumann-Bottelnek". <!-- enoAttrib cpor="p.alma" dat="d.DCD" -->
 
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm