Verskil tussen weergawes van "Rayleigh-verstrooiing"

Jump to navigation Jump to search
k
Skoonmaak using AWB
(Spelfout)
k (Skoonmaak using AWB)
[[BeeldLêer:The Coorong South Australia.jpg|thumbduimnael|250px|Rayleigh-verstrooiing veroorsaak die rooierige lug tydens sonsondergang.]]
[[BeeldLêer:Rayleigh-verstrooiing.jpeg|thumbduimnael|rightregs|250px|Hierdie grafiek toon die sterker verstrooiing van blou lig relatief teenoor rooi lig in die atmosfeer.]]
 
'''Rayleigh-verstrooiing''' is die verstrooiing van [[lig]] deur deeltjies wat kleiner is as die [[golflengte]] van lig. Die verskynsel is vernoem na [[Lord Rayleigh]], wie dit oospronklik verklaar het. Rayleigh-verstrooiing vind plaas wanneer lig deur 'n [[deursigtigheid|deursigtige]] [[vloeistof]] of [[vastestof]] beweeg, maar kan die beste waargeneem word in die teenwoordigheid van [[gas]]se. Dit is ook as gevolg van Rayleigh-verstrooiing in die atmosfeer dat die lug blou voorkom.
Die hoeveelheid Rayleigh-verstrooiing vir 'n ligstraal is afhanklik van die grootte van die deeltjies en die golflengte van die lig. Die golflente-afhanklikheid is besonder sterk: die hoeveelheid verstrooide lig is omgekeerd eweredig aan die vierde mag van die golflengte (dus, die golflengte<sup>4</sup>). Die formule van die [[verstrooiingskoëffisiënt]] is:
 
: <math> k_s = \frac {2 \pi^6} {3} n \left( \frac {m^2 - 1} {m^2 + 2} \right)^2 \frac {d^5} {\lambda^4} </math>
 
Met ''n'' as die aantal deeltjies van die diameter, ''d''; ''m'' is die [[brekingsindeks]]; en λ is die golflengte van die straling.
Rayleigh-verstrooiing is ''elastiese'' verstrooiing. Dat wil sê dat in die verstrooiingsproses die energie van die foton nie gewysig word niet. Daar is ook inelastiese verstrooiing ([[Raman-verstrooiing]]) waarin die foton energie verloor of wen. Raman-verstrooiing is baie swakker en kan net waargeneem word wanneer die sterker Rayleigh-komponent geblokkeer word.
 
[[Kategorie: Optika]]

Navigasie-keuseskerm