Verskil tussen weergawes van "Voortrekkermonument"

Jump to navigation Jump to search
Die Senotaaf
(Geskiedenis (hoeksteen))
(Die Senotaaf)
 
Die Voortrekkermonument is op 16 Desember [[1949]] ingewy. Die totale boukoste van die monument het sowat £ 360,000.00 of R 719,202.00 gekos. Die koste is grotendeels deur die Suid-Afrikaanse regering gedra. 'n Groot amfiteater met sitplekke vir nagenoeg 20 000 besoekers is in 1949 noord-oos van die Voortrekkermonument opgerig.
 
==Die Senotaaf==
Die Senotaaf is die sentrale fokuspunt van die Voortrekkermonument. Die woord senotaaf beteken "leë graf". Dit is die simboliese rusplek van Piet Retief en al die ander Voortrekkers wat tydens die [[Groot Trek]] gesterf het.
 
Een keer per jaar, op [[16 Desember]], skyn die son deur 'n opening in die koepeldak van die monument op die woorde, "Ons Vir Jou, Suid-Afrika", in die middel van die Senotaaf. Die argitek, Gerard Moerdijk, het dit so ontwerp om die sonstraal as God se seën oor die lewe en werk van die [[Voortrekkers]] te simboliseer.
 
Die Senotaaf is gemaak van rooi graniet uit die [[Parys, Vrystaat|Parys]]-streek in die [[Vrystaat]].<ref>{{cite web|url=http://www.vtm.org.za/afrikaans-voorblad/senotaafsaal/ |title=Voortrekkermonument Senotaafsaal |publisher=www.vtm.org |date= |accessdate=20 Junie 2014}}</ref>
 
<Gallery>
2 729

wysigings

Navigasie-keuseskerm