Verskil tussen weergawes van "Trompetvis"

Jump to navigation Jump to search
573 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
{{Taxobox
| name = Trompetvis
| image = Aulostomus chinensis 1.jpg
| name = 'n Trompetvis
| regnum = [[Animalia]]
| phylum = [[Chordata]]
| classis = [[Actinopterygii]]
| ordo = [[Syngnathiformes]]
| familia = [[Aulostomidae]]
| genus = ''[[Aulostomidae|Aulostomus]]''
| species = '''''A. chinensis'''''
| binomial = ''Aulostomus chinensis''
| binomial_authority = ([[Carl Linnaeus|Linnaeus]], 1766)
}}
 
Die '''Trompetvis''' (''Aulostomus chinensis'') is 'n [[vis]] wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area en aan die ooskus van [[Afrika]] tot by [[Oos-Londen]]. In Engels staan die vis bekend as die ''Chinese trumpetfish ''.
 
== Voorkoms ==
Die vis het 'n platter kop en lyf as die [[Fistulariidae|fluitbek]] en daar is 'n ry van 8-13 kort stekels voor die dorsale vin. Dit het ook nie die land stert filament soos die fluitbekke nie.
 
<gallery widths="200" heights="180">
Yellow Trumpet Fish.jpg|'n Geel trompetvis
Aulostomidae - Aulostomus chinensis.JPG|Let op die swart agterkant van die liggaam
</gallery>
 
== Sien ook ==
 
== Eksterne skakel ==
{{Commons|Chinese trumpetfish}}
* http://fishbase.org/summary/Aulostomus-chinensis.html
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Beenvisse]]
 
{{Saadjie}}

Navigasie-keuseskerm