Verskil tussen weergawes van "SWAPO"

Jump to navigation Jump to search
34 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Bygewerk)
Die '''South West Africa People's Organisation''' ('''SWAPO''') is 'n politieke party wat [[Namibië]] sedert onanfhanklikheid in [[1990]] regeer. Dié party is in 1960 deur [[Toivo ya Toivo]] en [[Sam Nujoma|Samuel Nujoma]] gestig.
 
VoorheenAl ‘nwas dit voorheen 'n [[Marx]]isties -georiënteerde beweging, staan SWAPO vandag vir die beginsels van veelparty-[[demokrasie]] en ‘n'n [[gemengde ekonomie]]. SWAPO was vansedert sy stigting ‘n'n wettige politieke party vanin Namibië., Asen politiekewas partyas waspolitieke hyparty altyddeurentyd aktief. Selfs gedurende die tyd van die [[VN]]-monitorplan wat vergaderings metvan meer as 20 persone verbied het, het SWAPO nog steeds vergader. Die gevolg was dat SWAPO -leiers ook gereeld gearresteer was. SWAPO se stemkrag lê hoofsaaklik, maar nie eksklusief, by die Ovambo stamOvambostam. In Desember 1976 erken die VN Algemene Vergadering SWAPO as die “enkel gesaghebbende verteenwoordiger van die Namibiese bevolking”. Hierdie titel was natuurlik nie deur ander interne partye erken nie.
 
SWAPO word vandaghuidig deur [[Hifikepunye Pohamba]] gelei, en die sekretaris-generaal is Me. Pendukeni Ivula-Ithana. SWAPO is 'n volle lid van die [[Sosialistiese Internasionaal]].
 
{{DEFAULTSORT:Swapo}}
84 234

wysigings

Navigasie-keuseskerm