Verskil tussen weergawes van "Amerikaanse Kuswag"

Jump to navigation Jump to search
135 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+foto
(nuwe artikel, vertaal uit en:wiki)
 
(+foto)
[[Lêer:LEDET 106 in NAG.jpg|duimnael|links|'n Lid van die "Law Enforcement Detachment 106" voer 'n sekuriteitsondersoek uit aanboord 'n tenkskip in die Persiese Golf in Julie 2007.]]
[[Lêer:US-CoastGuard-Seal.svg|duimnael|regs|220px|Seël van die V.S. Kuswag]]
[[Lêer:USCG Parade Flag.svg|duimnael|regs|220px|Paradevlag van die V.S. Kuswag]]
 
Die '''Amerikaanse Kuswag''' ([[Engels]]: United States Coast Guard (afgekort USCG)) is 'n tak van die [[Amerikaanse Gewapende Magte|Verenigde State Gewapende Magte]], en die kleinste van die land se sewe uniformdienste. Die Kuswag is 'n maritieme, militêre, multi-missie diensmissiediens uniek onder die Amerikaanse militêre takke inomrede die feit dat 'n maritieme wetstoepassingsendingwetstoepassingsfunksie (met jurisdiksie in beide plaaslike en internasionale waters) en 'n federale regulerende agentskapmissieagentskapsmissie as deel van sy opdragte tel. Dit word bedryf onder die Amerikaanse Departement van Binnelandse Veiligheid (Department of Homeland Security (DHS)) tydens vredestyd, maar kan oorgedra word na die VSA Departement van die Vloot deur die Amerikaanse President te eniger tyd gedurende oorlog, of deur die Amerikaanse kongres. Tot op datum het dit tweekeer gebeur, in 1917 en 1941, tydens die [[Eerste Wêreldoorlog|Eerste]]- en die [[Tweede Wêreldoorlog]].<ref name=NavyTransferWW2/><ref name=NavyTransferWW1/>
 
Dit is die deel van die Amerikaanse gewapende magte wat verantwoordelik is vir maritieme wetstoepassing, soek en redding, nasionale verdediging en alle ander kuswagtake. Dit het 'n missie om die publiek, die omgewing en ekonomiese en veiligheidsbelange van die Verenigde State in elke maritieme streek waar die belange in gevaar kan wees, waaronder internasionale waters en Amerika se kus, hawens en binnelandse waterweë te beskerm.
92 012

wysigings

Navigasie-keuseskerm