Verskil tussen weergawes van "Katakombe"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Skakel
(Skakels)
(Skakel)
'''Katakombes''' is mensgemaakte ondergrondse grotte, gewelwe of tonnels wat in antieke tye vir begrafnisdoeleindes gebruik is. In sekere gevalle is katakombes in later periodes ook aangelê om die beendere van [[mens]]e te herbegrawe nadat ouer massagrafte of [[Begraafplaas|begraafplase]] weens onhigiëniese toestande opgegrawe is.
 
Oorspronklik is katakombes ook as geheime vergader- en skuilplekke van vroeg-Romeinse [[Christene]] tydens die groot vervolgings van die 3de eeu beskou. Hierdie hipotese is egter nie deur argeologiese navorsing bevestig nie.
 
Die grootste katakombes - soos dié van [[Rome]] en [[Parys]] - strek oor enkele kilometers.

Navigasie-keuseskerm