Verskil tussen weergawes van "James Leonard Brierley Smith"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
Sy belangstelling in igtiologie ontstaan tydens ‘n strandvakansie, waar hy as gevolg van swak gesondheid ontspan het.
 
[[Lêer:Marjorie_Courtenay-Latimer_and_Coelacanth.jpg|duimnael|links|280px|Latimer met die Selakant wat sy ontdek het.]]
In 1938 hoor Smith dat [[Marjorie Courtenay-Latimer]] ‘n selakant gevind het. Hy ondersoek die vis in Februarie 1939, waarna hy dit identifiseer. Die vis is na die ontdekker daarvan vernoem, ''Latimeria''.
 

Navigasie-keuseskerm