Verskil tussen weergawes van "27 Julie"

Jump to navigation Jump to search
23 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
* [[1982]] – Huursoldaatleier [[kolonel 'Mad Mike' Hoare]] word skuldig bevind aan die skaking van 'n vliegtuig om te ontsnap na die mislukte [[staatsgreep]]poging in die [[Seychelle]] onder sy leiding.
* [[1986]] – [[Greg le Mond]], 'n Amerikaner, word die eerste persoon buite [[Europa]] om die [[Tour de France]] te wen.
* [[1996]] – <!--'''[[Centennial Olympic Park bomaanval]]:''' -->'n [[Pypbom]] ontplof tydens die [[Olimpiese Somerspele 1996|Olimpiese Spele]] in [[Atlanta]], [[Georgia]], [[VSA]],. -Twee tweemense sterfgevallesterf en 111 beseerdesis beseer.
* [[2011]] – [[Suid-Soedan]] word die 54ste lidland van die [[Afrika Unie]].
 

Navigasie-keuseskerm