Gaan na inhoud

B: Verskil tussen weergawes

13 grepe bygevoeg ,  8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Verplasing van 1 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q9705)
No edit summary
Die letter '''B''' (kleinletter '''b''') is die tweede letter in die [[Latynse alfabet]]. In Afrikaans word die letter uitgespreek as "bee". Die letter B is nie in die Etruskiese alfabet gebruik nie (wat wel die geval van die letter "[[A]]" is). Dit blyk dat die Etruske egter die letter wel geken het, moontlik deur invloed van die Grieke. Die Semitiese letter, ''bet'', was ook uitgespreek as /b/, en het beteken "huis".
 
In die[[NAVO]] se internasionale spellingalfabet van NAVOspelalfabet word "'''B"''' uitgespreek asdeur die woord "''Bravo"''.
 
Die letter "B" lyk ook baie na die Cyrilliese letter B, alhoewel dié letter as /v/ uitgespreek word.
113 624

wysigings