Verskil tussen weergawes van "25ste eeu v.C."

Jump to navigation Jump to search
1 684 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
Uitgebrei
(Nuwe artikel)
 
(Uitgebrei)
Die '''25ste eeu v.C.''' het geduur van '''2500-2401 v.C.'''
 
==Gebeure==
[[Lêer:PyramidOfUserkaf.jpg|thumb|250px|Die ruïnes van die [[Egiptiese piramide|piramide]] van [[Oeserkaf]] by [[Saqqara]]. Hy was die stigter van die 5de Dinastie van [[Antieke Egipte]].]]
*Omstreeks '''2900-2334 v.C.''': Die [[Mesopotamië|Mesopotamiese]] oorloë van die Vroeë Dinastie.
*Omstreeks '''2500 v.C.''': [[Rys]] word bekend gestel in [[Maleisië]].
*Omstreeks '''2500 v.C.''': Ontwikkeling van die [[Hipogeum van Ħal-Saflieni]] by Paola, [[Malta]].
*Omstreeks '''2500 v.C.''': Die Valleitempel van [[Chafra]] word in [[Giza]] gebou.
*Omstreeks '''2494 v.C.''': Die einde van die 4de Dinastie in [[Antieke Egipte]] en die begin van die 5de Dinastie.
*'''2492 v.C.''': Die tradisionele datum van die stigting van die [[Armenië|Armeense volk]].
*Omstreeks '''2450 v.C.''': Die einde van die Vroeë Dinastie IIIa en die begin van die Vroeë Dinastie IIIb in [[Sumer]].
*Omstreeks '''2400-2200 v.C.''': Die bou van [[Stonehenge]].
*Suidoos-[[Spanje]] word bevolk vanaf die [[Middellandse See]].
 
==Belangrike mense==
*'''2492 v.C.''': [[Hayk]] stig [[Armenië]].
*'''2491 v.C.''': Die [[mite|mitiese]] [[Sjina|Sjinese]] keiser [[Zhuanxu]].
*'''2490 v.C.''': [[Menkaoera]] is [[farao]] in [[Antieke Egipte]].
*'''2475 v.C.''': [[Sjepseskaf]] is farao.
*'''2465 v.C.''': [[Oeserkaf]] is farao.
*'''2458 v.C.''': [[Sahoere]] is farao.
*'''2446 v.C.''': [[Neferirkare]] is farao.
*'''2426 v.C.''': [[Sjepseskare]] is farao.
*'''2419 v.C.''': [[Neferefre]] is farao.
*'''2416 v.C.''': [[Nioeserre]] is farao.
 
==Sterftes==
*Omstreeks '''2425 v.C.''': [[Eannatum]] van [[Lagasj]].
 
==Dekades en jare==
{| class="wikitable" style="margin: 1em auto 1em auto;border:3px solid grey;min-width:330px;text-align: center;"
|-

Navigasie-keuseskerm