Verskil tussen weergawes van "Slag van Actium"
Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
|combatant2=
|commander1=[[Marcus Vipsanius Agrippa]]
|commander2=[[Marcus Antonius]]
[[CleopatraKleopatra VII]]
|strength1=250 galeie
16 000 soldate
3 000 boogskutters
|strength2=290 galeie
30-50 Transporters
20 000 soldate
2 000 boogskutters
Die '''Slag van Actium''' was 'n seeslag wat plaasgevind het op [[2 September]] [[31 v.C.]], naby die Romeinse kolonie [[Actium]] in [[antieke Griekeland]]. Die slag was deel van die [[Romeinse Burgeroorlog]] tussen [[Marcus Antonius]] en Octavianus (later [[Keiser Augustus]], eerste keiser van die [[Romeinse Ryk]]). Die vloot van Octavianus is aangevoer deur [[Marcus Vipsanius Agrippa]], en die vloot van Antonius is ondersteun deur die vloot van sy vrou, [[CleopatraKleopatra VII|CleopatraKleopatra]], die koningin van [[Egipte]]. Die slag is gewen deur Octavianus se magte en die datum word dikwels aangehaal as die begin van die Romeinse Ryk.
Die twee kante van die seeslag het net buite die golf van Actium ontmoet, elk ongeveer 200 skepe sterk (totale aangehaal deur antieke bronne wat verskil oor die syfers). Antonius se swaar skepe <!--[[octeres]]--> het gepoog om naby die meer mobiele vaartuie van Octavianus te bly, teneinde hulle te verpletter met swaar artillerie. Die ligter skepe van Octavianus het egter suksesvol gebruik gemaak van ontwykingstaktieke. Die skepe van CleopatraKleopatra het skielik uit die seeslag ontrek en Antonius het ontvlug agter haar. Sy ontsnapping het ongemerk verby gegaan en die konflik het grootliks onbeslote gebly, maar Antonius se vloot was in vlamme en is verwoes deur die vuur.
Antonius en CleopatraKleopatra het 'n jaar later beide selfmoord gepleeg. 'n Verslag van die slag verskyn in [[Vergilius]] se [[Aeneis]].
== Eksterne skakels ==
9 878
wysigings
Navigasie-keuseskerm