Verskil tussen weergawes van "Hannes Alfvén"
Jump to navigation Jump to search
1 609 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
+ Inligtingskas
k (Verplasing van 44 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q54945)
(+ Inligtingskas)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[File:YoungAlfven.jpg|thumb|220px|{{PAGENAME}}]]
| naam = Hannes Alfvén
| beeld = YoungAlfven.jpg
| breedte = 220
| beeldonderskrif =
| geboortenaam = Hannes Olof Gösta Alfvén
| geboortedatum = [[30 Mei]] [[1908]]
| geboorteplek = [[Norrköping]], [[Swede]]
| sterftedatum = [[2 April]] [[1995]]
| sterfteplek = [[Djursholm]], Swede
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Swede}}
| vakgebied = Elektriese ingenieurswese en Plasma fisika
| werkplek = Universiteit van Uppsala
Koninklike Universiteit van Technologie
Universiteit van Kalifornië, San Diego
Universiteit van Maryland, College Park
Universiteit van Suidelike Kalifornië
| alma mater = Universiteit van Uppsala
| doktorale promotor = Manne Siegbahn
Carl Wilhelm Oseen
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente = Carl-Gunne Fälthammar
Bibhas De
Wing-Huen Ip
| ander studente =
| bekend vir = Magnetohidrodinamika Alfvén golf
| beïnvloed deur =
| invloed op =
| toekennings = [[Nobelprys vir Fisika]] (1970)
Lomonosof se goue-medalje (1971)
Dirac se medalje (1979)
William Bowie se medalje (1988)
| handtekening =
| webblad =
| voetnotas =
'''Hannes Olof Gösta Alfvén''' (* [[30 Mei]] [[1908]], [[Norrköping]], [[Swede]] – † [[2 April]] [[1995]], [[Djursholm]], Swede) was 'n Sweedse [[Plasma (fisika)|plasmafisikus]] en wenner van die [[Nobelprys]] vir fisika vir sy werk rakende [[magnetohidrodinamika]]. Hy is oorspronklik opgelei as 'n swaarstroom [[elektriese ingenieur]], maar het later geskuif na die onderwys en navorsing op die gebied van plasmafisika. Alfvén het vele bydraes tot plasmafisika gelewer, insluitend teorieë wat die gedrag van [[aurora (astronomie)|auroras]] beskryf, die [[Van Allen-stralingsgordel]]s, die effek van [[geomagnetiese storm|magnetiese storms]] op die [[aarde se magnetiese veld]], die aarde se [[magnetosfeer]] en die dinamika van plasmas in die [[melkweg]].
Navigasie-keuseskerm