Verskil tussen weergawes van "Tilana Hanekom"

Jump to navigation Jump to search
536 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe bladsy geskep met '{{Inligtingskas Akteur | Naam = Tilana Hanekom | Beeld = | Beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes;...')
 
{{Inligtingskas Akteur
| Naam = Tilana Hanekom <br /> Tilly van der Hoven
| Beeld =
| Beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| Geboortenaam =
| Alias =
| Geboortedatum = [[24 Oktober]] [[1921]]
| Geboorteplek =
| Nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| Sterftedatum = [[22 Februarie]] [[2002]]
| Sterfteplek = [[Pretoria]]
| Beroep = Aktrise
| Aktiewe jare =
}}
 
'''Tilana Hanekom''' (1921-2002) was 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rolle in [[Elsa se Geheim]] (1979), [[Die LugLig van 'n’n Eeu]] (1942) en [[Eendag vir Altyd]] (1985).<ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2002/03/16/11/14.html Tilana Hanekom 'n `Ware lady' van die Afrikaanse teater], [[Die Burger]], 16 Maart 2002</ref>
 
Tilana Hanekom is op [[24 Oktober]] [[1921]] gebore. Sy trou later met Eghard van der Hoven. Hanekom is op [[22 Februarie]] [[2002]] op 80-jarige ouderdom na 'n beroerte oorlede. Sy het twee kinders en vyf kleinkinders agtergelaat.
 
<gallery>
* [[Koöperasiestories]], 1983 (TV-reeks) as Stefiena
* [[Elsa se Geheim]], 1979
* [[Vrolike Vrydag die 13de]], 1969 as De Wet se sekretaresse (Tilly van der Hoven)
* [[Paul Krüger (rolprent)|Paul Krüger]], 1956 as Krüger se dogter
* [[Die LugLig van 'n’n Eeu]], 1942 as Tillie Hanekom
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{Saadjie}}

Navigasie-keuseskerm