Verskil tussen weergawes van "Tilana Hanekom"

Jump to navigation Jump to search
465 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
| Beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| Beeldonderskrif =
| Geboortenaam = Hester Mathilda Hanekom
| Alias = Tillie
| Geboortedatum = [[24 Oktober]] [[1921]]
| Geboorteplek = [[De Aar]]
| Nasionaliteit = [[Suid-Afrika]]
| Sterftedatum = [[22 Februarie]] [[2002]]
'''Tilana Hanekom''' (1921-2002) was 'n [[Suid-Afrika]]anse aktrise. Sy is veral bekend vir haar rolle in [[Elsa se Geheim]] (1979), [[Lig van ’n Eeu]] (1942) en [[Eendag vir Altyd]] (1985).<ref>[http://152.111.1.87/argief/berigte/dieburger/2002/03/16/11/14.html Tilana Hanekom 'n `Ware lady' van die Afrikaanse teater], [[Die Burger]], 16 Maart 2002</ref>
 
Tilana Hanekom is op [[24 Oktober]] [[1921]], as die dogter van [[Hendrik Hanekom|Hendrik Andries Hanekom]] en [[Mathilda Hanekom|Matilda Hanekom (de Beer)]] gebore. Haar ouers het die eerste Afrikaanse beroepstoneelgeselskap gestig, en sy het saam het hulle die land deur getoer. [[Wena Naudé]] het haar aanvanklik onderrig. Sy is op 9 vir die eerste keer skool toe, maar het graad 1 en graad 2 oorgeslaan en om direk in graad 3 te begin. Sy het later van die Hoër Meisieskool Oranje gematrikuleer.
Tilana Hanekom is op [[24 Oktober]] [[1921]] gebore. Sy trou later met met die akteur [[Eghard van der Hoven]]. Hanekom is op [[22 Februarie]] [[2002]] op 80-jarige ouderdom na 'n beroerte oorlede. Sy het twee kinders en vyf kleinkinders agtergelaat.<ref>[http://esat.sun.ac.za/index.php/Tilana_Hanekom Tilana Hanekom op ESAT], besoek op 24 Oktober 2014</ref>
 
Tilana Hanekom is op [[24 Oktober]] [[1921]] gebore. Sy trou later met met die akteur [[Eghard van der Hoven]]. Die egpaar het twee kinders gehad. Hanekom is op [[22 Februarie]] [[2002]] op 80-jarige ouderdom nain 'nhaar beroerteslaap oorlede. Sy het twee kinders en vyf kleinkinders agtergelaat.<ref>[http://esat.sun.ac.za/index.php/Tilana_Hanekom Tilana Hanekom op ESAT], besoek op 24 Oktober 2014</ref>
 
<gallery mode=packed heights="140px">

Navigasie-keuseskerm