Verskil tussen weergawes van "Sandsteen"

Jump to navigation Jump to search
2 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
[[Lêer:Brandwag rock.JPG|thumb|250px|Die bekende Brandwagrots by die [[Golden Gate Hoogland Nasionale Park]] naby [[Clarens]] is 'n sandsteen wat hoofsaaklik deur eoliese prosesse (Windwind) gevorm is.]]
 
'''Sandsteen''' is ‘n [[klastiese]] [[sedimentêre gesteente]] wat bestaan uit korrels mineraal, rots of organise materiaal met ‘n korrelgrootte wat wissel tussen 1/16mm en 2mm, en ‘n middel bevat wat die korrels aan mekaar vas sement. Dit mag ook ‘n matriks van slik of klei grootte partikels bevat wat die spasies tussen die korrels vul.

Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante