Verskil tussen weergawes van "Herbert Spencer"

Jump to navigation Jump to search
1 445 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
+ Inligtingskas & Commons
(sp)
(+ Inligtingskas & Commons)
{{Inligtingskas Wetenskaplike
[[Image:Herbert Spencer 2.jpg|right|thumb|250px|Herbert Spencer]]
| naam = Herbert Spencer
| beeld = Herbert Spencer.jpg
| beeldbeskrywing = <!-- Vir oormuis-info/ vir siggestremdes; sonder wiki-sintaks -->
| beeldonderskrif =
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[27 April]] [[1820]]
| geboorteplek = Derby, Derbyshire, Engeland
| sterftedatum = {{SDEO|1820|4|27|1903|12|8}}
| sterfteplek = Brighton, Sussex, Engeland
| plek van graf =
| blyplek =
| burgerskap =
| nasionaliteit = {{vlagland|Verenigde Koninkryk}}
| vakgebied = Evolusie, positivisme, ''laissez-faire'', utilitarisme
| werkplek =
| alma mater =
| doktorale promotor =
| akademiese adviseurs =
| doktorale studente =
| ander studente =
| bekend vir =
| beïnvloed deur = Charles Darwin, Auguste Comte, John Stuart Mill, George Henry Lewes, Jean-Baptiste Lamarck, Thomas Henry Huxley
| invloed op = Charles Darwin, Henry Sidgwick, William Graham Sumner, Murray Rothbard, Émile Durkheim, Henri Bergson, Auberon Herbert, Roderick Long, Yen Fu, Tokutomi Soho, Jack London, Ayn Rand
| toekennings =
| handtekening = HS steel portrait sig.jpg
| webblad =
| voetnotas =
}}
 
'''Herbert Spencer''' ([[27 April]] [[1820]] - [[8 Desember]] [[1903]]) was 'n Engelse filosoof. Hy was 'n vroeë voorstander van die [[evolusie]]teorie en het 'n invloedryke sintese van kennis wat die belangrikheid van die individu teenoor die gemeenskap en dié van wetenskap teenoor godsdiens daargestel. Sy belangrikste werk was die "System of Synthetic Philosophy" 'n omvattende werk wat onder meer die beginsels van die biologie, sielkunde, moraliteit en sosiologie aanspreek.
 
== Lewensloop ==
 
Spencer is gebore in Derby en is grootliks tuis onderrig. Hy was vir 'n paar maande 'n onderwyser en het as sestienjarige 'n pos as siviele ingenieur by die spoorweë gekry (van 1837 tot 1841). Hy het in sy vrye tyd geskryf en in 1848, word Spencer die sub-redakteur van ''[[The Economist]]'' - toe soos nou 'n invloedryke finansiële koerant.
 
 
== Eksterne skakels ==
{{CommonsKategorie}}
* [http://oll.libertyfund.org/Home3/AuthorPage.php?recordID=0236 Spencer se werke]
 
[[Kategorie{{DEFAULTSORT:Engelse filosowe|Spencer, Herbert]]}}
[[Kategorie:Engelse filosowe]]

Navigasie-keuseskerm