Verskil tussen weergawes van "Hobo"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  14 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
Die '''hobo''' is 'n [[houtblaasinstrument]] wat met 'n [[dubbelriet]] bespeel word. Die hobo bestaan uit drie dele wat saam 'n koniese buis vorm en word gewoonlik van [[grenadella]]- of rooshout gemaak. Die riet word in die boonste deel geprop, terwyl die onderste deel 'n uitklokkende beker vorm.
 
Ander bekende instrumente wat deel vorm van die [[hobofamilie]] sluit in die [[fagot]], die [[cor anglais]] (ook bekend as die [[Engelse horing|cor anglais|Engelse horing]]), die [[kontrafagot]] en die [[oboe d'amore]].
 
Die moderne [[simfonie-orkes]] beskik gewoonlik oor drie hobo's en een [[cor anglais]], alhoewel die getal natuurlik taamlik kan wissel afhangend van die behoeftes van die komponis.
3 192

wysigings

Navigasie-keuseskerm