Verskil tussen weergawes van "Horingdraers"

Jump to navigation Jump to search
65 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (Naudefj het bladsy Bovidae na Holhoringes geskuif: Afrikaanse naam)
}}
 
Die '''holhoringes''' (''Bovidae'') is die grootste [[familie (biologie)|familie]] van ewehoewige soogdiere[[soogdier]]e. Daar is byna 140 [[spesie]]s in die familie. Dit sluit in beeste[[bees]]te, bokke[[bok]]ke, [[skaap|skape]] en wildsbokke[[wildsbok]]ke. Die familie is wyd verspreid en kom oor al die vastelande van die [[Aarde]], behalwe in [[Suid-Amerika]], [[Australië]] en [[Antarktika]] voor. Hulle is almal herkouers, met 'n dubbele [[maag]] om plantegroei te kan verteer.
 
== Taksonomie ==
* Familie '''Bovidae''' (holhoringes)
** Subfamilie '''Neotraginae'''
** Subfamilie '''Peleinae'''
** Subfamilie '''Reduncinae'''
** Subfamilie '''Tragelaphinae'''
** Subfamilie '''[[Bovinae]]''' (beesagtiges)
** Subfamilie '''[[Caprinae]]'''
 

Navigasie-keuseskerm