Verskil tussen weergawes van "Horingdraers"

Jump to navigation Jump to search
366 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Caprinae]]

[[Reduncinae]]

[[impala|Aepycerotinae]]

[[Grey Rhebok|Peleinae]]

[[Alcelaphinae]]

[[Pantholopinae]]

Die '''holhoringes''' (''Bovidae'') is die grootste [[familie (biologie)|familie]] van ewehoewige [[soogdier]]e. Daar is byna 140 [[spesie]]s en 8 subfamilies in die familie. Dit sluit in [[bees]]te, [[bok]]ke, [[skaap|skape]] en [[wildsbok]]ke. Die familie is wyd verspreid en kom oor al die vastelande van die [[Aarde]], behalwe in [[Suid-Amerika]], [[Australië]] en [[Antarktika]] voor. Hulle is almal herkouers, met 'n dubbele [[maag]] om plantegroei te kan verteer.

Die familie is wyd verspreid en kom oor al die vastelande van die [[Aarde]], behalwe in [[Suid-Amerika]], [[Australië]] en [[Antarktika]] voor. Die meeste spesies kom in [[Afrika]] voor, maar ook in [[Asië]], terwyl enkele spesies in [[Europa]] en [[Noord-Amerika]] aangetref word.

Die mees opvallende eienskap van die familie is die onvertakte horings met 'n kern van [[been]]weefsel wat met 'n laag keratine bedek is. By sommige spesies het slegs die ramme horings, by ander het die ooie kleiner horings.

Hulle is almal herkouers, met 'n dubbele [[maag]] om plantegroei te kan verteer.

== Taksonomie ==

Navigasie-keuseskerm