Verskil tussen weergawes van "Morfoloog"

Jump to navigation Jump to search
17 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
 
=== Francois Odendal (1926-2013) ===
Francois Odendal het studeer aan die Universiteit van Stellenbosch en het ook ʼn jaar by die Universiteit van Utrecht spandeer. Hy het vanaf 1953-1956 as terminoloog gewerk by die Buro vir Terminologie van die SA[[Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns]]. In1956 is hy aangestel as mede-outeur van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) by Stellenbosch en is in 1962 as die hoofredakteur aangestel. Hy was ook ʼn professor in Afrikaans in 1966 aan die universiteit van die Wes-Kaap en in 1968-1990 ʼn professor van Afrikaans- en Nederlandse Linguistiek aan die Rand Afrikaanse universiteit.<ref>http://www.stellenboschwriters.com/odendalf.html</ref>
 
'''Boeke wat hy geskryf het:'''

Navigasie-keuseskerm