Wysigings

Jump to navigation Jump to search
1 891 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
+ Inligtingskas & Navigasie
{{Inligtingskas Suid-Afrikaanse dorp
[[Beeld:Op de Bergenstraat, Fairview.jpg|regs|330px|duimnael|Op de Bergenstraat, Jeppestown, met die [[NG gemeente Jeppestown|NG kerkgebou]] regs op die foto.]]
| naam = Jeppestown
[[Beeld:Jeppestown vroeg 1900's.jpg|330px|regs|duimnael|'n Uitsig uit die brandweertoring in Fairview op onder meer die Jeppestownse NG kerk omstreeks 1912.]]
| inheemse_naam =
[[Beeld:Jeppe Boys High.jpg|duimnael|regs|330px|Die Hoër Seunskool Jeppe se hoofgebou, afgeneem omstreeks 1910.]]
| ander_naam =
[[Beeld:Jeppestown, Johannesburg 1888.jpg|duimnael|regs|330px|Jeppestown in 1888]]
| bynaam =
| beeld_stadsilhoeët = Dutch Reformed Church in Jeppestown.JPG
| beeldgrootte = 250px
| beeldbyskrif = Nederduitse Gereformeerde Kerk in Jeppestown
| nedersetting_tipe = Voorstad
| latd = 26 |latm = 12 |lats = 15
| longd = 28 |longm = 4 |longs = 22
| provinsie = Gauteng
| distrik =
| munisipaliteit = Stad Johannesburg
| hoofplek = Johannesburg
| stigtingsdatum =
| regeringstipe =
| leier_party =
| leiertitel =
| leiernaam =
| oppervlakvoetnotas = <ref name=census2011>Som van die hoofplekke [http://census2011.adrianfrith.com/place/798015115 Jeppestown] tydens die 2011-sensus.</ref>
| oppervlak_totaal_km2 = 1.83
| hoogte_m =
| bevolking_totaal = 14795
| bevolking_soos_op = 2011
| bevolkingvoetnotas = <ref name=census2011 />
| demografie1_voetnotas = <ref name=census2011 />
| persent_swart = 89.3%
| persent_kleurling = 3.6%
| persent_asiër = 2.0%
| persent_wit = 4.1%
| persent_ander = 1.0%
| demografie2_voetnotas = <ref name=census2011 />
| demografie2_titel1 = [[Zoeloe]]
| demografie2_info1 = 55.8%
| demografie2_titel2 = [[Engels]]
| demografie2_info2 = 13.2%
| demografie2_titel3 = [[Xhosa]]
| demografie2_info3 = 5.0%
| demografie2_titel4 = [[Afrikaans]]
| demografie2_info4 = 3.4%
| demografie2_titel5 = Ander
| demografie2_info5 = 22.6%
| poskode = 2094
| poskode2 = 2043
| skakelkode =
| sensuskode =
| webwerf =
}}
 
'''Jeppestown''' is ’n oostelike voorstad van [[Johannesburg]], [[Gauteng]], [[Suid-Afrika]]. Dit word begrens deur onder meer Troyeville, Marshalltown, Benrose, Kensington en Malvern.
 
== Geskiedenis ==
[[BeeldLêer:Jeppestown, Johannesburg 1888.jpg|duimnael|regs|330pxlinks|Jeppestown in 1888]]
[[BeeldLêer:Op de Bergenstraat, Fairview.jpg|regsduimnael|330px|duimnaellinks|Op de Bergenstraat, Jeppestown, met die [[NG gemeente Jeppestown|NG kerkgebou]] regs op die foto.]]
[[BeeldLêer:Jeppestown vroeg 1900's.jpg|330pxduimnael|regs|duimnaellinks|'n Uitsig uit die brandweertoring in Fairview op onder meer die Jeppestownse NG kerk omstreeks 1912.]]
[[BeeldLêer:Jeppe Boys High.jpg|duimnael|regs|330pxlinks|Die Hoër Seunskool Jeppe se hoofgebou, afgeneem omstreeks 1910.]]
Jeppestown is aangelê omstreeks of kort ná 1886 deur C.E.G. Julius Jeppe, wat die Ford and Jeppe Estate Company saam met sy seun, ook Julius, en L.P. Ford opgerig het. In 1893 is die Vrymesselaarstempel voltooi. In 1894 is Jeppestown beskryf as bestaande uit 421 geboue, twee kerke, ’n Vrymesselaarstempel, die Sint Maria-kollege vir Meisies en ’n biblioteek. In 1894 het die voorstad 5 647 inwoners gehad. Die Sint Michael-skool vir Seuns, wat intussen hernoem is tot die Hoër Seunskool Jeppe, is in 1890 opgerig en is vandag die oudste staatskool in die Goudstad<ref> {{en}} [http://www.jeppeboys.co.za/ Besonderhede oor die skool se stigting op sy webtuiste]. URL besoek op 24 November 2014.</ref>, en die oop stuk grond, genaamd Julius Jeppe Oval, is omstreeks dieselfde jaar in ’n park omskep. Uit die seunskool het die Hoër Meisieskool Jeppe ontstaan. Die oostelike deel van Jeppestown het later as Belgravia bekendgestaan.
 
* [https://www.google.com/maps/place/Roberts+Ave,+Johannesburg,+2094,+South+Africa/@-26.1995993,28.0810393,3a,41.5y,145.24h,88.12t/data=!3m4!1e1!3m2!1sAsdHQ3gvorrKkWCAftJ7PQ!2e0!4m2!3m1!1s0x1e950e7256ed0175:0x3f498b1dbe4cfebc Vooraansig van die Hoër Seunskool Jeppe]. URL besoek op 24 November 2014.
* [https://www.google.com/maps/place/Roberts+Ave,+Johannesburg,+2094,+South+Africa/@-26.200325,28.08225,3a,75y,90t/data=!3m5!1e2!3m3!1s31294481!2e1!3e10!4m2!3m1!1s0x1e950e7256ed0175:0x3f498b1dbe4cfebc 'n Foto van die oorlogsdenkteken by die seunskool.] URL besoek op 24 November 2014.
 
{{Voorstede van Johannesburg}}
 
[[Kategorie:Voorstede van Johannesburg]]

Navigasie-keuseskerm