Verskil tussen weergawes van "Matthías Jochumsson"

Jump to navigation Jump to search
+ Inligtingskas & Kategorieë
k (Verplasing van 16 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q380925)
(+ Inligtingskas & Kategorieë)
{{Inligtingskas Persoon
[[Beeld:Matthias jochumsson.jpg|thumb|right|200px|Matthías Jochumsson. Fotografie deur Sigfús Eymundsson]] '''Matthías Jochumsson''' (* [[11 November]] [[1835]] in [[Skógar]], † [[18 Desember]] [[1920]] in Akureyri) was 'n [[Ysland]]se joernalis, digter, dramatikus en vertaler. Hy staan veral bekend vir sy liriese digkuns en as die skrywer van die Yslandse volkslied, ''[[Lofsöngur]]'', wat hy in [[1874]] ter geleentheid van Ysland se Millenniumfeesviering geskryf het.
| naam = Matthías Jochumsson
| bynaam =
| beeld = Matthias jochumsson.jpg
| beeldbeskrywing =
| onderskrif = Matthías Jochumsson. Fotografie deur Sigfús Eymundsson
| geboortenaam =
| geboortedatum = [[11 November]] [[1835]]
| geboorteplek = [[Skógar]], [[Ysland]]
| sterfdatum = {{SDEO|1835|11|11|1920|12|18}}
| sterfteplek = Akureyri, Ysland
| ouers =
| titel =
| nasionaliteit = {{vlagland|Ysland}}
| beroep = Digter, dramaturg en vertaler
| ander =
| bekend = ''[[Lofsöngur]]''
| salaris =
| termyn =
| voorganger =
| opvolger =
| eerbewyse =
| party =
| religie =
| huweliksmaat =
| kinders =
| webblad =
| handtekening =
}}
 
[[Beeld:Matthias jochumsson.jpg|thumb|right|200px|Matthías Jochumsson. Fotografie deur Sigfús Eymundsson]] '''Matthías Jochumsson''' (* [[11 November]] [[1835]] in [[Skógar]], † [[18 Desember]] [[1920]] in Akureyri) was 'n [[Ysland]]se joernalis, digter, dramatikus en vertaler. Hy staan veral bekend vir sy liriese digkuns en as die skrywer van die Yslandse volkslied, ''[[Lofsöngur]]'', wat hy in [[1874]] ter geleentheid van Ysland se Millenniumfeesviering geskryf het.
 
Matthías Jochumsson is in Skógar (Thorskafjördur) as die seun van 'n arm 'n boere-egpaar gebore. Hy het eers skool toe gegaan nadat hy mense met sy talent beïndruk en ondersteuning gekry het. Op 'n ouderdom van 30 jaar het hy in [[Reykjavík]] teologie gestudeer en vervolgens na die Europese vasteland gereis.
Hy is as die priester van 'n kerkgemeente in die sentrum van Reykjavík geordineer, maar het in [[1873]] ná die afsterwe van sy tweede vrou bedank. Terwyl hy deur religieuse twyfel gepla is, het hy as redakteur vir Ysland se oudste weeklikse [[koerant]] gewerk. Hy het vervolgens weer as priester in twee gemeentes gefungeer. Hy het hierdie posisies tot by die jaar 1900 beklee toe hy deur die Yslandse parlement, die Alþingi, as die eerste Yslander erkenning vir sy digkuns gekry het. Vir die volgende twintig jaar was hy een van die belangrikste literêre figure in die land.
 
Hy het roem verwerf met sy vertalings van werke uit die wêreldliteratuur - waaronder [[William Shakespeare]], Lord Byron en Henrik Ibsen. Alhoewel hy met sy toneelstukke soos ''Útilegumennirnir'' in [[1864]] die grondslag vir die moderne Yslandse drama gelê het, het hy veral met sy digkuns bekendheid verwerf. Sy poësie word as verfynd en elegant, maar soms ook onewewigtig beskryf. Hy het daarin geslaag om die ou Nordiese metrum (versmaat) te laat herleef en het in sy gedigte dikwels onderwerpe uit die Oud-Nordiese literatuur behandel soos die voëlvrye Grette Åsmundsson uit die Grettes-saga. Ter gedagtenis van Eggert Ólafsson het hy die gelyknamige gedig geskryf.
 
As Ysland se leidende romantiese digter en verteenwoordiger van 'n ryk humanisme het die lirieke vir 'n melodie van [[Sveinbjörn Sveinbjörnsson]] geskryf wat in 1874 tot Ysland se volkslied verklaar is. Dit is sy bekendste werk, maar verteenwoordig nogtans nie sy beste digkuns nie. Sy outobiografie ''Sögukaflar af sjálfum mér'' ("Verhale van my lewe") het in [[1922]] verskyn. 'n Moderne biografie, wat deur Þórunni Valdimarsdóttur geskryf is (''Upp á Sigurhæðir''), is in die najaar van [[2006]] vrygestel.
 
Toe Matthías Jochumsson op 18 Desember 1920 in Akureyri oorlede is, was hy die onbestrede nasionale digter van Ysland. Sy huis in Akureyri, Sigurhæðir, wat in [[1903]] opgerig is, is tot sy gedagtenis gerestoureer en staan oop vir die publiek. Die stigting, wat tot sy gedagtenis in die lewe geroep is, dien onder meer as 'n wetenskaplike navorsingsentrum en instelling vir digters wat besig met met kreatiewe skryfwerk. Daarnaas word hier ook gereeld kursusse, voordragte en spesiale literêre uitstallings gehou.
 
[[Kategorie{{DEFAULTSORT:Yslandse skrywers|Matthias Jochumsson]]}}
[[Kategorie:Digters]]
[[Kategorie:Dramaturge]]
[[Kategorie:Yslandse skrywers]]
[[Kategorie:Vertalers]]

Navigasie-keuseskerm