Verskil tussen weergawes van "Joseph Jacobus Bosman"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
'''Joseph Jacobus Bosman''' (1895–1952) was 'n [[Suid-AfrikaanseAfrika]]anse bankier en stigter van [[Volkskas]].
 
== Biografie ==
Bosman is op [[23 Januarie]] [[1895]] [[Rustenburg]] gebore. Teen die einde van die [[Tweede Vryheidsoorlog]] was hy saam met sy ma en twee ouer broers in die Potchefstroomse konsentrasiekamp. Op negentienjarige ouderdom aanvaar hy 'n betrekking in [[Johannesburg]], waar hy by 'n handelsonderneming van
assistent-boekhouer tot rekenmeester vorder. Later het hy by 'n rekenmeesters- en ouditeursmaatskappy gewerk, waar hy ondervinding van die administrasie van maatskappye opgedoen het.
 
[[Lêer:Volkskas op Paternoster, 1977.jpg|duimnael|links|280px|Die Volkskasgebou op Paternoster, 1977]]
Die gedagte om 'n eie Afrikaanse bank te stig, het in 1921 by hom ontstaan. Hierdie gedagte het gaandeweg gestalte gekry en in 1934 word ''Volkskas Ko-op Bpk gestig'', met Bosman as die hoofbestuurder, gestig. Die bakbank het later tot een van die belangrikste instellings in [[Suid-Afrika]] ontwikkel.
 
Bosman is op [[29 Junie]] [[1952]] in [[Pretoria]] oorlede.

Navigasie-keuseskerm