Verskil tussen weergawes van "Noordryn-Wesfale"

Jump to navigation Jump to search
k
 
== Ekonomie ==
[[Lêer:Thyssen-Krupp-Quartier-Essen-2013.jpg|duimnael|Die hoofkwartier van die nywerheidsreus ''Thyssen-Krupp'' in Essen]]
Die Ruhrgebied langs die gelyknamige syrivier van die [[Ryn]], wat deur die weste van die deelstaat vloei, is die belangrikste nywerheidsgebied van Noordryn-Wesfale. Hierdie gebied strek anderkant die Ruhrvallei tot by Aken in die weste en Bonn in die suidweste. Groot afsettings van bitumineuse steenkool was die basis vir die vestiging van swaar nywerhede in die gebied gedurende die 19de eeu. Alhoewel mynboubedrywighede hier intussen grotendeels gestaak is, word bruinkool vandag nog steeds in 'n gebied tussen Keulen en Bonn in oop groewe ontgin.
 

Navigasie-keuseskerm