Verskil tussen weergawes van "Tommie Meyer"

Jump to navigation Jump to search
60 grepe verwyder ,  6 jaar gelede
Onnodige inligting uitgehaal, grammatika verbeter en 'n ontbrekende woord bygevoeg
(Onnodige inligting weggeneem en 'was' na 'is' verander (persoon steeds lewend))
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(Onnodige inligting uitgehaal, grammatika verbeter en 'n ontbrekende woord bygevoeg)
Meyer se ander welbekende rolprent was "Lied in my Hart" wat uitgereik is in 1969, 'n drama in dieselfde trant maar minder suksesvol as [[Hoor my Lied]], met [[Gé Korsten|Korsten]] en [[Min Shaw|Shaw]] wat weer die hoofkarakters speel, asook Meyer se seun [[Pietie Meyer]]. Laasgenoemde het ook die hoofrol gespeel as [[Pikkie]] in Tommie Meyer se film met dieselfde titel, en saam met [[Lindie Roux]] in sy film [[Lindie]].
 
Die fliek [[Die Springbok]], asook die Engelse weergawe daarvan, “The Springbok”, was nog 'n welbekende asook kontroversiële fliek van Meyer. DitDie rolprent handel oor 'n kleurling persoon, Attie Louw (gespeel deur [[Eckard Rabe]]), wat hom as 'n blanke voordoen en aan die [[Universiteit van Pretoria]] studeer. Hy word uitgebeeld as die universiteit se rugbyheld wat vir die span van Noord-Transvaal gekies word. Sy groot aspirasie is om Springbok te word. Hierdie film het gelei tot die hofsaak ''Universiteit van Pretoria vs. Tommie Meyer Films'', omdat die universiteit nie hul "goeie naam en waardigheid" wou laat skend nie en wat die film vir 'n ruk buite vertoning geplaas het. Tommie Meyer Films het die hofsaak gewen en die film is verder uitgereik.<ref>Universiteit van Pretoria v Tommie Meyer Films Edms Bpk 1977 4 SA 376 T. Opgespoor 10 September 2009</ref>
 
== Persoonlike lewe ==
Meyer het in 1955 getrou en in hierdie tyd 6 kinders gehad. Meyer het uit die rolprentbedryf getree in 1994 en is tans in 'n aftree-oord in [[Johannesburg]]. Soos op 4 Februarie 2013, het hy dertien kleinkinders en vyf agterkleinkinders.
 
== Verwysings ==
16

wysigings

Navigasie-keuseskerm