Jump to content

Sarie: Verskil tussen weergawes

22 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (→‎Eksterne skakels: Skoonmaak using AWB)
No edit summary
Die '''Sarie''' is 'n bekende [[Afrikaans]]e vroue[[tydskrif]] wat weekliks deur [[Media24]], 'n filiaalmaatskappy van [[Naspers]] uitgegee word. Die tydskrif se slagspreuk is ''My Inspirasie''. Die redakteur is '''Michelle van Breda'''.
 
==Ontstaan==
Sarie se naam is van die liedjie, [[Sarie Marais|My Sarie Marais]] se naam ontleen. Die tydskrif het oorspronklik ''Sarie Marais'' geheet, 'n naam wat tydens die eerste uitgawe (6 Julie 1949) sinoniem was met die idee van maghebbende Afrikaanse vroulikheid. Dit was ook die eerste Afrikaanse tydskrif wat op die vrouemark gefokus het, met inhoud wat strek van mode, dekorskoonheid, huisdekor en skoonheidkookkuns tot verhoudingsadvies en familie voorligtingfamilievoorligting.
 
==Sien ook==
113 526

wysigings