Gaan na inhoud

Sarie: Verskil tussen weergawes

6 grepe verwyder ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
Die '''Sarie''' is 'n bekende [[Afrikaans]]e vroue[[tydskrif]] wat weekliksmaandeliks deur [[Media24]], 'n filiaalmaatskappy van [[Naspers]] uitgegee word. Die tydskrif se slagspreuk is ''My Inspirasie''. Die redakteur is '''Michelle van Breda'''.
 
==Ontstaan==
Sarie se naam is vanaan die liedjie, [[Sarie Marais|My Sarie Marais]] se naamtitel ontleen. Die tydskrif het oorspronklik ''Sarie Marais'' geheet, 'n naam wat tydens die eerste uitgawe (6 Julie 1949) sinoniem was met die idee van maghebbende Afrikaanse vroulikheid. Dit was ook die eerste Afrikaanse tydskrif wat op die vrouemark gefokus het, met inhoud wat strek van mode, skoonheid, huisdekor en kookkuns tot verhoudingsadvies en familievoorligting.
 
==Sien ook==
86 071

wysigings