Vonkelwyn: Verskil tussen weergawes

Jump to navigation Jump to search
8 grepe verwyder ,  15 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
No edit summary
No edit summary
{{skoonmaak}}
 
[[Beeld:Champagne.jpg|right|thumb|200px|Vonkelwyn]]
'''Vonkelwyn''' is 'n [[wyn]]soort. Dit word hoofsaaklik in [[Frankryk]], [[Suid-Afrika]] en [[Australië]] geproduseer.
 
Vonkelwyn bevat [[koolstofdioksied]], watdit dieis wat drankie van 'vonkels' voorskafvoorsien. Die [[Brittanje|Britte]] was die eerste wat vonkelwyn produseer het. 'n Metode genaamd ''methode champenoise'' is in Engeland in 1662 neergeskryf. [[Sjampanje]] is 'n spesifieke vonkelwyn wat in Champagne, Frankryk, gekweek en geproduseer word. Ander lande het hul eie tipe vonkelwyne (al is die metode dieselfde): in Duitsland ''sekt'' , Spanje ''cava'' en in Suid -Afrika ''Cap Classique''. [[Don Perignon]] het probeer om die vonkel uit vonkelwyn te haal en sy slagspreek ''"Kom vinnig, ek proe die sterre!"'' is ontwerp vir 'n [[19de eeuseeeu]]se advertensie.
 
 
 
==Bronne==
[[Stephen Fry]] ''The Book of General Ignorance'' Faber and Faber 2006
 
 
[[Kategorie:Wyn]]
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm