Jump to content

Gewone tarentaal: Verskil tussen weergawes

189 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
→‎Verspreiding: Added more data about the location of the animals and explained how they are commercially available in most supermarkets in the uk.
(→‎Verspreiding: Added additional location of this animal as we have a local wild population (Berkshire, UK).)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
(→‎Verspreiding: Added more data about the location of the animals and explained how they are commercially available in most supermarkets in the uk.)
Etikette: Selfoonbydrae Wysiging op selfoonwerf
==Verspreiding==
Die tarentaal is 'n algemene jagvoël en kom wyd verspreid voor in [[Afrika]] suid van die [[Sahara]] en [[Suid-Afrika]]. Hulle word aangetref tussen digte bosse vanaf die [[Oos-Kaap]] noordwaarts. Die kuifkop-tarentaal is 'n tropiese bewoner van [[KwaZulu-Natal]] en die [[Krugerwildtuin]]. Daar is ook populasies in die Wes-Indies en die suide van beide [[Frankryk]] en Engeland.
 
Tarentaal is ook nou vrylik beskikbaar in Britse supermarkte en word deur Gressingham Foods versprei. Die tarentale wat nou kommersieel verkrygbaar is word grotendeels in Engeland geteel.
 
==Voorkoms==
2

wysigings