Verskil tussen weergawes van "Engelse Kanaal"

Jump to navigation Jump to search
16 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
Skakel
k (Verplasing van 2 interwikiskakels wat op Wikidata beskikbaar is op d:q34640)
(Skakel)
Die [[Kanaaleilande]] [[Guernsey]] en [[Jersey]] is in die suide naby die kus van Frankryk geleë en die [[Eiland Wight]] in die noorde digby die kus van Engeland. Die belangrikste rivier, wat in die kanaal vloei, is die [[Seine]] en die grootste stede is [[Bournemouth]], [[Brighton]], [[Plymouth]], [[Portsmouth]] en [[Southampton]] in die [[Verenigde Koninkryk]] en [[Le Havre]] in Frankryk.
 
Die sowat 563 km lange Engelse Kanaal is 'n verlengde inlaat van die [[Atlantiese Oseaan]] ná die ooste en vernou soos 'n menslike arm of mou. Dit is hoogstens 248 km wyd en die smalste plek in die [[Straat van Dover]] of Straat van Calais tussen [[Dover, Engeland|Dover]] en [[Calais]] is 34 km wyd. Die Engelse Kanaal het in die weste 'n gemiddelde diepte van 120 m en in die ooste naby die Noordsee 45 m. Die Franse [[département]] [[Manche]] grens teen die middel van die Kanaal en is daarna vernoem.
 
[[Kategorie:Seestrate]]
116 115

wysigings

Navigasie-keuseskerm

Persoonlike gereedskap

Naamruimtes

Variante