Verskil tussen weergawes van "Surrey"

Jump to navigation Jump to search
36 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
k
Opruim
(Nuwe inligtingskas)
k (Opruim)
|Hoofstad|| [[Kingston upon Thames]]
|-
|Oppervlakte||1&nbsp;663 &nbsp;km<sup>2</sup>
|-
|Bevolking||1&nbsp;135&nbsp;500 (2011)
|[[ISO 3166-2:GB|ISO 3166-2]]:||GB-SRY
|-
|Oppervlakte||1&nbsp;663 &nbsp;km<sup>2</sup>
|-
|Bevolking||1&nbsp;135&nbsp;500 (2011)
|}
 
'''Surrey''' (uitgespreek /ˈsʌri/) is 'n [[graafskap]] in die suidooste van [[Engeland]], in die [[Verenigde Koninkryk]]. Die graafskap het 'n bevolking van 1&nbsp;135&nbsp;500 in 2011<ref>[http://www.surreycc.gov.uk/sccwebsite/sccwspages.nsf/LookupWebPagesByTITLE_RTF/2008+mid-year+estimates+of+population?opendocument surreycc.gov.uk] - Bevolking van Surrey en sy dorpe</ref> gehad. Surrey lê in die middel van historiese Engeland en grens aan belangrik en antieke graafskappe soos [[Kent]], [[Wes-Sussex]], [[Oos-Sussex]], [[Hampshire]], [[Berkshire]] en natuurlik Londen. Surrey is self een van die [[historiese graafskappe]] en is in geskrewe verwysing sedert [[836]]. Alhoewel die ''[[Surrey County Council]]'' in [[Kingston upon Thames]] sit, is die stad deel van [[Londen]] sedert 1965, en dus die graafskapshoofstad ([[Engels]]: ''county town'') van Surrey is [[Guildford]].
 
== Geografie ==
Met 'n oppervlakte van sowat 1&nbsp;663&nbsp;km²<ref>[http://www.surreycc.gov.uk/sccwebsite/sccwspages.nsf/LookupWebPagesByTITLE_RTF/Area+of+Surrey+districts?opendocument surreycc.gov.uk] - Oppervlakte van Surrey en sy dorpe</ref> (642&nbsp;myl²) is Surrey een van die kleiner graafskappe van Engeland en uit van 48 graafskappe is hy die 14de kleinste, maar volgens bevolking is dit een van die grootse graafskape. Surrey het die hoogste bevolkingsdigtheid van alle platelandse graafskape (two-tier authorities).
 
== Geskiedenis ==
=== Romeinse Surrey ===
Tydens die [[Romeinse inval in Brittanje]] was die Atrebates stam geallieerde met die indringers.
<!--
 
=== Saksiese Surrey ===
=== Wessex Surrey ===
=== Middeleeuse Surrey ===
-->
=== 19de eeu ===
Met die stigting van die London County Council in 1889 het Surrey die gebiede wat deesdae as [[Lambeth]] en [[Wandsworth]] bekend is verloor.
 
== Belangrike stede en dorpe ==
* [[Guildford]] - Die ''county town'' en grootste stad van Surrey.
* [[Woking]] - Tweede grootste dorp.
* [[Ewell]] - Derde grootste dorp.
 
== Vervoer ==
 
<!-- == Vervoer ==
-->
== Verwysings ==
{{CommonsKategorie}}

Navigasie-keuseskerm