Verskil tussen weergawes van "Lewis-en-Clark-ekspedisie"

Jump to navigation Jump to search
geen wysigingsopsomming nie
(Skakel)
[[Lêer:Carte Lewis-Clark Expedition-en.png|duimnael|300px|Die ekspedisie se roete]]
Die '''Lewis-en-Clark ekspedisie''' het plaasgevind vanaf 14 Mei 1804 tot 23 September 1806. Die doel van die ekspedisie was om 'n roete na die [[Stille Oseaan]] te vind. President [[Thomas Jefferson]] het goedkeuring van sy kabinet gekry om 'n roete na die Stille Oseaan te soek en ook om nuwe areas te verken wat die pels jagters en handelaars kan gebruik. Die ekspedisie moes teen die [[Missouririvier]] op vaar, dus oor die [[kontinent]] gaan en dan via die [[Columbiarivier]] die Stille Oseaan bereik.
 
Die '''Lewis- en-Clark Clark-ekspedisie''' het plaasgevind vanaf 14 Mei 1804 tot 23 September 1806. Die doel van die ekspedisie was om 'n roete na die [[Stille Oseaan]] te vind. President [[Thomas Jefferson]] het goedkeuring van sy kabinet gekry om 'n roete na die Stille Oseaan te soek en ook om nuwe areas te verken wat die pels jagters en handelaars kan gebruik. Die ekspedisie moes teen die [[Missouririvier]] op vaar, dus oor die [[kontinent]] gaan en dan via die [[Columbiarivier]] die Stille Oseaan bereik.
 
Kaptein William Clark en Meriwether Lewis was aangestel as ekspedisieleiers. Gedurende die somer van 1803 het hulle reeds begin met voorbereidings. Hulle het begin op 14 Mei 1804 vanaf [[St. Louis]] en het die monding van die Platterivier bereik, die teenswoordige [[Bismarck]], op 2 November 1804 waar hulle oorwinter het. Hulle breek hulle kamp op en reis verder in April 1805. Hulle beriek die mond van die Yellowstonerivier, sien die [[Rotsgebergte]] vir die eerste keer en vind drie sytakke van die Missouririvier wat hulle Jefferson, Madison en Gallatin noem. Hulle beweeg teen die Jefferson op, kruis die Rotsgebergte gedurende September, gaan af met die Columbiarivier en sien die Stille Oseaan ook in November. Hulle oorwinter op die kus en begin die terugtog op 23 Maart 1806. Hulle arriveer terug in St. Louis op 23 September 1806.
== Bron ==
* ''Collier's Encyclopedia'', Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 14, Bladsy 532.
 
[[Kategorie:Geskiedenis van die Verenigde State van Amerika]]

Navigasie-keuseskerm