Verskil tussen weergawes van "Tragikomedie"

Jump to navigation Jump to search
4 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (Opruim)
k
Tydens die [[Renaissance]], in [[Italië]] met Cinthio as belangrike rolspeler, het die tipe drama meer algemeen geword, veral vanweë die vryer Middeleeuse dramas wat nie deur [[Kritiek|kritici]] geïgnoreer kon word nie. Die dramas het in ʼn afwisselende mate die komedie en tragedie gemeng maar het altyd op ʼn gelukkige einde uitgeloop. Hoewel kritici dit afgekeur het en die tragikomedie in Italië nie goedgekeur is nie is Guarini se invloedryke herderspel ''Il pastor fid'' so genoem. In [[Spanje]] en [[Frankryk]] was die klassieke reëls nie so streng toegepas nie en het die tragikomedie gebloei in die 16de en vroeg 17de eeu onder [[dramaturg]]e soos die Spaanse [[Lope de Vega]] en Franse Gamier, Rotrou en Hardy.
 
Teen die agtiende eeu het die genre ongewild geraak maar herlewing in die twintigste eeu het gevolg na leiding van skrywers soos [[Luigi Pirandello|Pirandello]], [[Beckett]], [[Eugène Ionesco|Ionesco]] en [[Friedrich Dürrenmatt|Durrenmat]]. [[Uys Krige]] se ''[[Die goueGoue kringKring]]'' kan ook as ʼn [[Afrikaans]]e tragikomedie beskryf word.
 
== Verwysings ==
604

wysigings

Navigasie-keuseskerm