Verskil tussen weergawes van "NG gemeente Boshof"

Jump to navigation Jump to search
51 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
 
== Eerste leraar en kerkbou ==
In April 1864 het die gemeente sy eerste leraar verwelkom in die persoon van ds. H.W. Brandt, "proponent bij het kerkbestuur der Hollandsche Protestantsche Gereformeerde kerk van de Vereenigde Staten". In November 1871 is hy opgevolg deur ds. J.H. van Wyk, wat die gemeente tot Oktober 1884 bedien het. In sy ampstermyn het die gemeente, geestlik sowel as andersins, mooi groeikrag geopenbaar en is ook (in 1874) "de nieuwe kerk" gebou en ingewy. Hierdie kerkgebou is in 1913 tot sy huidige vorm vergroot, maar in 1954 hernu. Die oorspronklike argitek was [[Richard Wocke]] (1831-1890), wie se ander Vrystaatse NG kerke dié op [[NG gemeente Edenburg|Edenburg]] (1874), [[NG gemeente Philippolis|Philippolis]] (1871), [[NG gemeente Rouxville|Rouxville]] (1881; verander in 1924) en [[NG gemeente Brandfort|Brandfort]] (1885) insluit asook die [[NG gemeente Bloemfontein|Tweetoringkerk]] in [[Bloemfontein]]<ref> {{en}} [http://www.artefacts.co.za/main/Buildings/archframes.php?archid=1923 Besonderhede oor Richard Wocke op Artefacts.co.za]. URL besoek op 24 November 2014.</ref>.
 
== Latere leraars ==
84 883

wysigings

Navigasie-keuseskerm