Verskil tussen weergawes van "Plaaslike Groep"

Jump to navigation Jump to search
1 004 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
Skakels
k (→‎Eksterne skakels: Link GA is now handled by Wikidata, removed: {{Link GA|sr}} using AWB (10861))
(Skakels)
[[Lêer:local.group.arp.600pix.jpg|thumb|Die onreëlmatige sterrestelsel Sextans A is lid van die Plaaslike Groep en is 4,3 miljoen ligjare van die Aarde af. Die helder Melkweg-sterre op die voorgrond lyk hier geel. Agter hulle lê die sterre van Sextans A met jong, blou sterreswerms duidelik sigbaar.]]
Die '''Plaaslike Groep''' is die [[Sterrestelselswerm|groep]] [[sterrestelsel]]s wat ons [[Melkweg]] insluit. Dit bestaan uit meer as 50 stelsels (insluitende dwergsterrestelsels[[dwergsterrestelsel]]s) en sy [[swaartekrag]]middelpunt van swaartekrag lê iewers tussen die Melkweg en die [[Andromeda-sterrestelsel]]. Die sterrestelsels van die Plaaslike Groep het ’n deursnee van 10&nbsp;miljoen [[ligjaar|ligjare]] en ’n geraamde massa van 1,29±0,14 {{e|12}} [[sonmassa]]s (M<sub>☉</sub>). Die groep is deel van die [[Plaaslike Superswerm]], ook genoem die Virgo-superswerm.<ref name="tully1982">{{cite journal
| author= R. B. Tully
| title=The Local Supercluster
}}</ref>
 
Die grootste twee lede van die groep is die Melkweg en die Andromeda-sterrestelsel, albei spiraalvormige stelsels met ’n eie stelsel satelliet-galaktikassatellietgalaktikas.
* Die Melkweg se satellietstelsel bestaan uit die [[Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel|Sagittarius-dwergsterrestelsel]], Groot [[Magellaanse Wolk]],Wolke|Groot en Klein Magellaanse Wolk]], [[Canis Major-dwergsterrestelsel|Canis Major-]], [[Ursa Minor-dwergsterrestelsel|Ursa Minor-]], [[Draco-dwergsterrestelsel|Draco-]], [[Carina-dwergsterrestelsel|Carina-]], [[Sextans-dwergsterrestelsel|Sextans-]], [[Sculptor-dwergsterrestelsel|Sculptor-]], [[Fornax-dwergsterrestelsel|Fornax-]], [[Leo I-dwergsterrestelsel|Leo I-]], [[Leo II-dwergsterrestelsel|Leo II-]], [[Ursa Major I-dwergsterrestelsel|Ursa Major I-]] en [[Ursa Major II-dwergsterrestelsel]].
* Andromeda se satellietstelsel bevat [[M32]], [[M110]], NGC&nbsp;147, NGC&nbsp;185 en Andromeda&nbsp;I tot Andromeda&nbsp;XX.
* Die [[Triangulum-sterrestelsel]], die derde grootste een in die Plaaslike Groep, is dalk of dalk nie deel van die Andromeda-stelsel of dalk nie. Pisces-dwerg is ewe ver van Andromeda en Triangulum en kan ’n satelliet van enigeen van die twee wees.
* Dit is onseker waartoe NGC&nbsp;3109, asook sy metgeselle Sextans A en die Antlia-dwerg behoort, weens hul groot afstand van die middel van die Plaaslike Groep af.
Die ander lede van die groep is wat swaartekrag betref afgesonder van hierdie groot subgroepe: IC&nbsp;10, IC&nbsp;1613, Phoenix-dwerg, Leo&nbsp;A, Tucana-dwerg, Cetus-dwerg, Pegasus-dwerg, Wolf-Lundmark-Melotte, Aquarius-dwerg en Sagittarius-dwerg.
 
== Geskiedenis ==
Die term "Plaaslike Groep" is die eerste keer deur [[Edwin Hubble]] gebruik in hoofstuk VI van sy boek ''The Realm of the Nebulae'' (<ref>Hubble 1936, ble.&nbsp;124–151)</ref>. Hy het aanvanklik 12 lede van die groep genoem, maar teen 2003 het dit tot 36 toegeneem nadat feitlik twee dosyn sterrestelsels met ’n lae [[ligsterkte]] ontdek is.<ref name="Bergh2003">{{Cite journal
| last1 = van den Bergh
| first1 = Sidney
! Notas
|-
| [[M31|Andromeda]] (M31, NGC&nbsp;224)
| SA(s)b
| [[Andromeda (sterrebeeld)|Andromeda]]
| Grootste lid van die groep. Het dalk ’n kleiner massa as die Melkweg.
|-
| [[Melkweg]]
| SBbc
|
| Tweede grootste, maar het dalk grootste massa.<ref>{{cite news|url=http://news.bbc.co.uk/2/hi/science/nature/7813635.stm|title=Milky Way 'bigger than thought'|publisher=BBC News|date=2009-01-06}}</ref>
|-
| [[m33|Triangulum]] (M33, NGC&nbsp;598)
| SA(s)cd
| [[Driehoek (sterrebeeld)|Driehoek]]
! Notas
|-
| [[M110]] (NGC&nbsp;205)
| E6p
| Andromeda
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[M32]] (NGC&nbsp;221)
| E2
| Andromeda
|
|-
| [[Magellaanse Wolke|Klein Magellaanse Wolk]] (SMC, NGC&nbsp;292)
| SB(s)m pec
| [[Toekan (sterrebeeld)|Toekan]]
| Satelliet van Melkweg
|-
| [[Canis Major-dwergsterrestelsel|Canis Major-dwerg]]
| Irr
| [[Groot Hond (sterrebeeld)|Groot Hond]]
|
|-
| [[Phoenix-dwergsterrestelsel|Phoenix-dwerg]]
| Irr
| [[Feniks (sterrebeeld)|Feniks]]
|
|-
| [[Magellaanse Wolke|Groot Magellaanse Wolk]] (LMC)
| Irr/SB(s)m
| [[Swaardvis (sterretekensterrebeeld)|Swaardvis]]
| Vierde grootste lid van die groep, satelliet van Melkweg
|-
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel|Sagittarius-dwerg]]
| IB(s)m V
| [[Boogskutter (sterrebeeld)|Boogskutter]]
! Notas
|-
| [[Boötes I-dwergsterrestelsel|Boötes I-dwerg]]
| dSph
| [[Veewagter (sterrebeeld)|Veewagter]]
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Sculptor-dwergsterrestelsel|Sculptor-dwerg]] (E351-G30)
| dE3
| [[Beeldhouer (sterrebeeld)|Beeldhouer]]
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Fornax-dwergsterrestelsel|Fornax-dwerg]] (E356-G04)
| dSph/E2
| [[Oond (sterrebeeld)|Oond]]
| Satelliet van Melkweg
|-
| [[Carina-dwergsterrestelsel|Carina-dwerg]] (E206-G220)
| dE3
| [[Kiel (sterrebeeld)|Kiel]]
|
|-
| [[Leo I-dwergsterrestelsel|Leo I-dwerg]] (DDO&nbsp;74)
| dE3
| Leeu
| Satelliet van Melkweg
|-
| [[Sextans-dwergsterrestelsel|Sextans-dwerg]]
| dE3
| Sekstant
| Satelliet van Melkweg
|-
| [[Leo II-dwergsterrestelsel|Leo II-dwerg]] (Leo&nbsp;B)
| dE0 pec
| Leeu
| Satelliet van Melkweg
|-
| [[Ursa Minor-dwergsterrestelsel|Ursa Minor-dwerg]]
| dE4
| [[Klein Beer]]
| Satelliet van Melkweg
|-
| [[Draco-dwergsterrestelsel|Draco-dwerg]] (DDO&nbsp;208)
| dE0 pec
| [[Draak (sterrebeeld)|Draak]]
| Satelliet van Melkweg
|-
| [[Sagittarius- Elliptiese Dwergsterrestelsel|Sagittarius-dwerg]]
| dSph/E7
| Boogskutter
| Satelliet van Andromeda
|-
| [[Ursa Major I-dwergsterrestelsel|Ursa Major I-]] en [[Ursa Major II-dwergsterrestelsel|Ursa Major II-dwerg]]
| dSph
| [[Groot Beer]]
! Notas
|-
| [[Virgo-sterrestroom]]
| dSph (oorblyfsel)?
| [[Maagd (sterrebeeld)|Maagd]]
| Besig om met die Melkweg saam te smelt
|-
| [[Willman 1]]
| Dwergsterrestelsel <br /> of sterreswerm?
| [[Groot Beer]]
* Smith se Wolk, ’n hoësnelheidswolk tussen 32&nbsp;000 en 49&nbsp;000 ligjare van die Aarde<ref name=wakker>{{cite journal | doi=10.1086/523845 | title=Distances to Galactic High‐Velocity Clouds. I. Cohen Stream, Complex GCP, Cloud g1 | first8=J. C. | last8=Howk | first7=Ž. | last7=Ivezić | first6=T. C. | last6=Beers | first5=P. | last5=Richter | first4=J. C. | last4=Barentine | first3=R. | last3=Wilhelm | first2=D. G. | year=2008 | last2=York | author=Wakker, B. P. | journal=The Astrophysical Journal | volume=672 | issue=1 | pages=298–319 | bibcode=2008ApJ...672..298W}}</ref>
* HVC 127-41-330, ’n hoësnelheidswolk 2,3&nbsp;miljoen ligjare van die Aarde
* [[Monoceros-ring]], ’n ring van sterre om die Melkweg wat moontlik uit ’n sterrestroom bestaan wat van die Canis Major-dwergsterrestelsel weggeskeur is
 
== Diagram ==

Navigasie-keuseskerm