Verskil tussen weergawes van "Vagina"

Jump to navigation Jump to search
68 grepe bygevoeg ,  5 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Vaginal opening - english description.jpg|thumb|Die menslike vagina met Engelse byskrifte.]]
 
Die '''vagina''' of '''skede''' is die benaming vir die inwendige dele van die geslagsorgaan wat by vroulike diere en die mens die [[baarmoeder]] met die buitekant van die liggaam verbind. Die uitwendige deel word die [[vulva]] genoem.
 
Tussen de schaamlippen zit het plasgaatje. Hier komt de plas uit.
 
Die vagina is geskik om die man se [[penis]] te ontvang tydens [[seksuele omgang]]. As daar 'n [[swangerskap]] uit voortspruit, word die vagina deel van die geboortekanaal tydens die bevalling.
Anonieme gebruiker

Navigasie-keuseskerm