Verskil tussen weergawes van "De Aar"

Jump to navigation Jump to search
294 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
=== Spoorweë ===
Die spoorlyn het De Aar gedurende [[1881]] bereik. Die [[Kaapse spoorwegadministrasieRegeringspoorweë]] het die plaas De Aar gekoop om die rangeerwerf en stasiegebou te huisves. <ref>Burman, Jose (1984). ''Early Railways at the Cape''. Kaapstad. Human & Rousseau, p.62. ISBN 0-7981-1760-5</ref> Dit is die tweede belangrikste spoorwegkruising in die land, geleë tussen [[Kaapstad]] en [[Kimberley]]. Die aansluiting was van besondere strategiese belang vir die Britte tydens die [[Tweede Vryheidsoorlog]]. Die dorp - wat eers Brounger-aansluiting geheet het - het uit die stasie ontwikkel.
 
Die elektrifisering van die spoorlyne tussen Kaapstad en [[Johannesburg]] het beteken dat stoomtreine uitgefaseer word en het De Aar se agteruitgang bewerkstellig.
* [http://www.northerncape.org.za/getting_around/towns/De%20Aar/ 'n Webwerf oor De Aar]
* [http://www.deaarenvirons.co.za/ngkerk/ Die geskiedenis van De Aar se NG gemeentes.] URL besoek op 26 Julie 2013.
 
{{Geografiese ligging
|Senter = De Aar
|Noord = [[Hopetown]], [[Orania]]
|Noordoos = [[Philipstown]]
|Oos = [[Colesberg]]
|Suidoos = [[Hanover]]
|Suid = [[Richmond, Noord-Kaap|Richmond]]
|Wes = [[Britstown]]
|Noordwes = [[Strydenburg]]
|Suidwes = Deelfontein
}}
 
{{Saadjie}}
100 662

wysigings

Navigasie-keuseskerm