Gaan na inhoud

Toerisme: Verskil tussen weergawes

271 grepe bygevoeg ,  7 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Tipes toerisme)
No edit summary
 
== Ekonomie ==
Toerisme vorm 'n baie belangrike deel van die ekonomie van sommige plekkelande, tot só 'n mate dat die plekbesoekplekke of streek nie salkan voortbestaan sonder die geldelike steun van toeriste nie. Voorbeelde hiervan is [[Spanje]], [[Griekeland]], [[Turkye]], [[Siprus]] en [[Egipte]]. Toerisme kan ingrypende gevolge hê vir die lewe situasie van die plaaslike bevolking.
 
Toerisme behels die reis vir ontspanning, kultuur, godsdiens, familiebesoek of besigheid, gewoonlik vir 'n beperkte duur. Toerisme word algemeen geassosieer met internasionale reis, maar kan ook verwys na die reis binne dieselfde land na 'n ander plek. Die Wêreldtoerisme-organisasie (WTO) definieer '''toeriste''' as mense wat "reis na en verblyf verkryopneem in plekke buite hul gewone omgewing, vir nie meer as een jaaropeenvolgende opeenvolgendjaar nie, vir ontspanning, besigheid en ander doeleindes".<ref name="unwto1034">{{cite web|year=1995|url=http://pub.unwto.org/WebRoot/Store/Shops/Infoshop/Products/1034/1034-1.pdf|title=UNWTO technical manual: Collection of Tourism Expenditure Statistics|page=10|publisher=World Tourism Organization|access-date=26 Maart 2009}}</ref> Die WTO is die VN-organisasie vir toerisme en die bevordering daarvan.
 
== Wêreldtoerisme ==
113 891

wysigings