Verskil tussen weergawes van "Louisiana"

Jump to navigation Jump to search
5 grepe verwyder ,  5 jaar gelede
k
Volgens die sensus van 2010 is Louisiana se bevolking bepaal as 4&nbsp;533&nbsp;372, van wie sowat 215&nbsp;000 Frans as huistaal gebesig het. 62,6 persent van die bevolking was blankes, 32,0 persent swartmense, 4,2 persent was van Spaanse afkoms, 1,5 van Asiatiese en 1,6 persent van gemengde afkoms. 0,6 persent het tot die Eerste Nasies (Indiane) behoort. In Januarie 2014 is die deelstaatbevolking op 4&nbsp;649&nbsp;676 beraam.<ref>[http://louisiana.gov/Explore/Demographics_and_Geography/ ''Deelstaatregering van Louisiana: Demographics and Census Geography, Louisiana State Census Data Center. Besoek op 23 Junie 2015''. {{en}}]</ref>
[[Lêer:Honey Island Swamp, Louisiana (paulmannix).jpg|thumb|regs|Die moerasgebied van Honey Island Swamp]]
32,5 persent van die bevolking het AfrikaansAfro-Amerikaanse voorvaders, 16,2 persent Frans-Kanadese, 10,1 persent Amerikaanse, 7,1 persent Duitse en 7 persent Ierse.
 
Swart Amerikaners, wat vir 'n lang tyd die meerderheid van die bevolking vorm, is die belangrikste demografiese groep in die suidoostelike, sentrale en noordelike gedeelte van die staat, veral in die parogieë langs die vallei van die Mississippirivier. Daar is twee belangrike etniese groepe - Kreole van gemengde Franse, Spaanse, Karibiese, Indiese en/of Afrika-afkoms en Franssprekende Cajuns met Franko-Kanadese voorvaders wat oorspronklik van Akadië (Nieu-Skotland of Nova Scotia) afkomstig is en hulle ná hulle verdrywing deur die Britse koloniale bewindhebbers in die moerasgebiede van Louisiana gevestig het. Die Kreoolse en Cajun-bevolking is veral in die suide van Louisiana saamgetrek, onder meer in gebiede rondom die stad Lafayette, terwyl blankes van Protestantse Anglo-Amerikaanse afkoms hulle veral in die bergagtige noorde gevestig het.

Navigasie-keuseskerm