Verskil tussen weergawes van "Infanterie"

Jump to navigation Jump to search
553 grepe bygevoeg ,  6 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:A CO 1-18IN 2BDE 1ID on patrol Iraq Nov 2004.jpg|duimnael|Moderne infanterie (Irak, 2004)]]
 
'''Infanterie''' is 'n afdeling van 'n leër wat bestaan uit voetsoldate bestaan. Die soldate wat op [[perd]]e gery en te voet geveg het, staan as die ''berede infanterie'' bekend. 'n Soldaat van die infanterie staan as 'n ''infanteris'' bekend. Infanterie is die ruggraat van enige weermag en die belangrikste tak van 'n leër.
 
Infanteriste is histories opgelei om spiese, swaarde en [[skild]]e te gebruik. Moderne infanteriste word opgelei om 'n verskeidenheid van [[wape]]ns te gebruik, insluitend [[geweer|gewere]], granate, vuurpyllanseerders, [[pistool|pistole]], skerpskut- en masjiengewere. Dit is een van die gevaarlike werke in enige land se weermag.
 
Infanterie verskil van kavallerie in die sin dat die infanterie op hul eie twee bene veg, sonder voertuie of diere om op te ry.
 
== Eksterne skakels ==

Navigasie-keuseskerm