Wysigings

Jump to navigation Jump to search
959 grepe bygevoeg ,  4 jaar gelede
k
== Geskiedenis ==
=== Die tydperk voor 1800 ===
Die gebied van Milwaukee is oorspronklik deur 'n aantal Indiaanse stamme bewoon, waaronder die Fox, Mascouten, Potawatomi en Ho-Chunk (Winnebago) wat hulle vanaf 400 n.C. hier gevestig het. Franse sendelinge en pelshandelaars hetwas die eerste blankes wat die gebied in die laat 1600's en 1700's verken het. Vanaf 1671 tot 1760 het die streek deel uitgemaak van Frankryk se uitgestrekte belangegebied in Noord-Amerika.
 
Die Franse ontdekker Louis Joliet en Vader Jacques Marquette het met hul ekspedisie in 1674 'n roete verken wat die Mississippirivier met die Michiganmeer verbind het en daarna sowat honderd jaar deur pelshandelaars gebruik is. Die pelshandel was baie dekades lank 'n winsgewende bedryf, maar vanaf die laat 18de eeu het bewers skaars geword. Ná die val van [[Montreal]] het Groot-Brittanje in 1760 aanspraak gemaak op die gebied.
Die eerste blanke pelshandelaar wat hom in Milwaukee gevestig het, was die Frans-Kanadees Jacques Vieau uit La Baye (tans Green Bay), wat in 1795 'n seisoenale pelshandelspos naby die Menomoneerivier gestig het. Die handelspos was op die handelspad geleë, wat Chicago met Green Bay verbind het, en lê in die huidige Mitchell Park. Vieau het met die kleindogter van 'n Indiaanse hoof getrou.
 
Die eerste blanke pelshandelaar wat hom saam met sy gesin in Milwaukee gevestig het, was die FransFranko-Kanadees Jacques Vieau uit La Baye (tans Green Bay), wat in 1795 'n seisoenale pelshandelspos naby die Menomoneerivier gestig en tot die 1830's handel met plaaslike Indiane gedryf het. DieSy handelspos was op die handelspad geleë, wat Chicago met Green Bay verbind het, en lê in die huidige Mitchell Park. Vieau het met die kleindogter van 'n Indiaanse hoof getrou. Alhoewel die Vieau-gesin nie die hele jaar deur in die gebied gebly het nie, word hulle nogtans dikwels as die eerste bewoners van die latere Milwaukee beskou.<ref>[http://www.milwaukeehistory.net/education/milwaukee-timeline/ ''Milwaukee County Historical Society: Milwaukee Timeline. Besoek op 1 Julie 2015'']</ref>
 
=== 1800 tot 1849 ===
99 529

wysigings

Navigasie-keuseskerm