Verskil tussen weergawes van "HTTP"

Jump to navigation Jump to search
Geen grootteverandering nie ,  5 jaar gelede
k
* ondersteuning van ’n [[kas (rekenaar)|kas]] (''cache'')
* die verbinding word nie noodwendig na elke antwoord, soos in HTTP 1.0, verbreek nie (sogenaamde ''persistent connections'')
* die moontlikheid om (dinamies gegenereerde) bladsye gedeeltelik te versend. Hierdeur kan met die versending van die eerste deel begin word voordat die hele bladsy gegenereer is, selfs voordat dit bekend is hoe langlank die bladsy uiteindelik sal wees.
 
Die tegniese details van die HTTP-protokol is opgeteken in verskillende [[RFC]]’s. HTTP weergawe 1.0 is gedokumenteer in RFC 1945, terwyl weergawe 1.1 van die protokol in RFC 2616 beskryf word. Hierdie spesifikasies kan vanaf http://www.rfc-editor.org/rfc.html afgelaai word.
93 165

wysigings

Navigasie-keuseskerm